# Die GOOD-party sê die stigting van ‘n kommissie van ondersoek na misdade in die apartheidstyd, laat die administrasie van Thabo Mbeki en die Nasionale Vervolgingsverslag feitlik teregstaan op ’n klag van regsverydeling. Die kommissie wil vasstel of daar pogings was om die polisie of NVG te beïnvloed om nie sake van die Waarheid- en Versoeningskommissie te ondersoek en te vervolg nie. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die kommissie sal ook bepaal of die betrokke gesinne betaal moet word:
GOOD-party sê WVK moet bekend maak wie agter regsverydeling sit [KLANK]
ENG BrettonTRCCommission