# Die GOOD-party sê die Wes-Kaapse veiligheidsplan van ʼn multimiljoen-rand werk nie. Die plan sou die moordsyfer oor ʼn tienjaartydperk met 50-persent verminder en geweld oor die algemeen verlaag. Daar was tussen Mei en Julie vanjaar meer bende-verwante massaskietvoorvalle as in dieselfde tydperk verlede jaar. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê in Julie alleen is minstens 24 mense in agt massaskietvoorvalle dood:
GOOD-party sê Wes-Kaapse veiligheidsplan het misluk [KLANK]
ENG BrettonGang-Related