Skip to content

GOOD-party sê Wes-Kaapse behuisingfonds verlore terwyl 680,000 families wag [KLANK]

# Die GOOD-party in die Wes-Kaap sê ‘n totaal van 664,3-miljoen-rand wat die Departement van Infrastruktuur toegeken het om gratis basiese huise vir 680-duisend mense op ‘n waglys te bou, is nie gebruik nie. Joy Kamineth van GOOD, sê een-duisend families kon huise gehad het, maar moet in plaas daarvan nog ‘n jaar op die waglys uithou. Sy sê die 157,2-miljoen-rand wat toegeken is vir die opgradering van informele behuising waar mense sonder water sanitasie en waardigheid moet leef, is ook nie gebruik nie:

AFR KaminethONHousing