Skip to content

GOOD-party sê Wes-Kaap het in ses maande 490 bende-verwante moorde aangeteken [KLANK]

# Die GOOD-party sê ʼn veiligheidsplan is nie ʼn oefening om boksies af te merk nie, maar moet ʼn lewende raamwerk wees wat voortdurend gemonitor, aangepas en beoordeel word. Die party se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die kern van die Wes-Kaapse 2019-veiligheidsplan was om die moordsyfer binne tien jaar met 50-persent te verlaag, maar dit het nie gebeur nie. Hy sê daar is vanjaar binne ses maande 490 bendeverwante moorde gepleeg wat byna drie moorde per dag is:

ENG BrettonRecorded