Skip to content

GOOD-party sê voormalige DA LP-lid Renaldo Gouws se sogenaamde verskoning is onoortuigend [KLANK]

# Die GOOD-party sê hulle neem kennis van die skikking wat bereik is tussen die uitgesette voormalige DA-lid van die Parlement, Renaldo Gouws, en die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie. As deel van die skikking het Gouws om verskoning gevra vir ‘n 15-jaar-oue rassistiese video wat na vore gekom het nadat hy verlede jaar as ‘n lid van die Parlement ingesweer is. GOOD se Roscoe Palm sê Gouws se sogenaamde verskoning is lusteloos, halfhartig en nie opreg nie:

ENG RoscoeonRenaldoGouws