Skip to content

GOOD-party sê volksmoord-bewerings gekoppel aan SA-moordsyfer is onwaar [KLANK]

# Die GOOD-party sê die bewerings van volksmoord op plase wat aan die land se moordkoers verbind word, is nie waar nie. Die jongste polisiemisdaadstatistiek toon dat 25-duisend-423 mense in slegs 12 maande vermoor is. Die sekretaris-generaal van die GOOD-party, Brett Herron, sê van die moorde was net 358 op plase. Hy sê slegs 42 van die slagoffers kan geklassifiseer word as deel van die kommersiële landbougemeenskap:

ENG BrettonGenocideClaims