Skip to content

GOOD-party sê Tshwane het afgelope jaar groot suksesse behaal [KLANK]

# Die GOOD-party sê die Stad Tshwane se veelparty-koalisieregering se werk om die metro se finansies om te keer is merkwaardig. Burgemeester Nasiphi Moya sê vordering na een jaar in beheer sluit in die vermindering van Eskom-skuld, die voorlegging van ʼn befonsde begroting en die herbou van dienste. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die metro het werkloosheid met 4,5-persent verlaag en meer werk geskep wat dui op die sukses van die koalisie se ekonomiese strategie:

ENG BrettonTshwane