Skip to content

GOOD-party sê Tshwane betaal die prys vir die DA se mislukkings [KLANK]

# Die GOOD-party sê die Stad Tshwane se veelparty-koalisie betaal die prys vir die vorige DA-geleide administrasie se mislukkings, waar dit eenvoudig opgehou het om vir dienste te betaal. Sarah Mabotsa van GOOD sê die reusestyging in die metro se watertenkwa-koste spruit uit twee oorsake. Sy sê dit is die koste van watervoorsiening tydens talle Rand Water-sluitings, en die vereffening van betalings van byna 180-miljoen-rand wat tydens die DA-geleide administrasie opgeloop het:

ENG SarahonDAFailures