# Die GOOD-party sê al die vlakke van regering moet verantwoordelikheid aanvaar vir die wanbestuur van die armoedekrisis, onderprestasie, uitsluiting en sy eie immigrasiebeleid. Betogings teen vreemdelinge het in die afgelope dae landwyd versprei en het veral in Gauteng, KwaZulu-Natal en die Wes-Kaap opgevlam. Die sekretaris-generaal van GOOD, Brett Herron, sê Suid-Afrikaners is met reg kwaad oor hul swak lewensgehalte, die stadige proses van herstel ná apartheid en al hoe meer onregverdige ongelykheid:
GOOD-party sê Suid-Afrikaners is met reg kwaad oor swak lewensgehalte [KLANK]
ENG HerronONImmigrants