# Die GOOD Party sê dat hoewel die aanstelling van ‘n kommissie van ondersoek om bewerings deur die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, te ondersoek, goed bedoel is, is dit te stadig en duur. Die kommissie sal bewerings ondersoek wat verband hou met die infiltrasie van wetstoepassing, intelligensie en verwante instellings binne die strafregstelsel deur kriminele sindikate. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê ‘n kommissie van ondersoek kan nie ‘n kriminele ondersoek vervang nie:
GOOD-party sê Suid-Afrika het nie tyd vir nóg ‘n duur kommissie van ondersoek nie [KLANK]
ENG BrettonCostlyCommission