Skip to content

GOOD-party sê stygende moorde beklemtoon Kaapstad se wetstoepassingskrisis [KLANK]

# Die GOOD-party sê die aantal mense wat sedert verlede maand se bekendstelling van die Veiliger Feestyd-bedrywighede in skietvoorvalle in Kaapstad dood is, het skerp toegeneem. Die afgelope twee weke is sowat 40 sterftes aangemeld wat hoofsaaklik met bendebedrywighede verband hou. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die beginsel van die Veiliger Feestyd-program is goed, maar ʼn groot deel van die probleem is dat misdaad verpolitiseer word:

ENG BrettonPolicingCrisis