Skip to content

GOOD-party sê Stad Johannesburg is op rand van ineenstorting [KLANK]

# Die GOOD-party in Johannesburg doen ‘n beroep op burgemeester Dada Morero om werklike planne voor te lê oor hoe sy regering uitdagings soos verkwistende besteding, swak infrastruktuur en gebrekkige watervoorsiening gaan pak. Die burgemeester sal na verwagting vandag sy stadsrede lewer. Matthew Cook van GOOD sê die metro is op die rand van ineenstorting sonder ‘n einde in sig. Hy sê Johannesburgers het nie meer lugkastele nodig nie, maar ware leierskap:

ENG MatthewonMayor