# Die GOOD-party in Johannesburg sê Woensdag se raadsvergadering het die groterwordende gaping tussen politieke beloftes en die werklikhede in die metro blootgelê. Matthew Cook van die party sê oorsigverslae dek talle aparte portefeuljes, maar die waarheid is dat die metro in ʼn sistemiese krisis is. Hy sê hulle vra onmiddellike optrede oor onderbesteding van kapitaal, verkrygingsoponthoude, en ʼn verskuiwing in politieke kultuur:
GOOD-party sê Stad Johannesburg is in sistemiese krisis [KLANK]
ENG MatthewonReports