# Die GOOD Party sê dit is afstootlik dat ‘n groep relatief bevoorregte Suid-Afrikaners, wat valslik beweer dat hulle sistematies van hul grond en lewensgehalte gestroop word, daarop geregtig kan wees om hul rykdom in geld om te sit. Die sekretaris-generaal van die GOOD Party, Brett Herron, sê dit is tyd dat Suid-Afrika uiteindelik die Rubicon van demokrasie oorsteek en van sy rykdom herverdeel om ongelykheid te verminder en ‘n volhoubare basis te skep:
GOOD Party sê sogenaamde vlugtelinge plaas spesiale welvaartsbelasting op verkope van hul vaste eiendom [KLANK]
ENG BrettonWeathTax