# Die GOOD-party doen ‘n beroep op die Nasionale Taxiraad van Suid-Afrika om dringend op te tree om die taxi-oorlog wat vandeesweek in Kaapstad opgevlam het, te ontlont. Drie mense is doodgeskiet en ses geword in twee verskillende gevalle Maandag in Philippi-Oos en Khayelitsha. Die geweld het uitgebreek slegs dae nadat die Wes-Kaapse regering ‘n vredesberaad met taxi-verenigings gehou het. Die sekretaris-generaal van GOOD, Brett Herron, sê dit is moontlik vir die taxi-verenigings om hul verskille in vrede op te los:
GOOD-party sê SANTACO moet leiding gee om vrede in Kaapse taxi-oorlog te herstel [KLANK]
ENG BrettonSANTACO