Skip to content

GOOD Party sê nuwe ondersoek na WVK-sake moet politieke rekenskap bevestig [KLANK]

# Die GOOD Party sê die Nasionale Vervolgingsgesag moet die sake wat deur die Waarheids- en Versoeningskommissie aanbeveel is met dringendheid vervolg, aangesien hy dit steeds kan doen. President Cyril Ramaphosa gaan ‘n regterlike kommissie van ondersoek aanstel om te bepaal of iemand probeer om die ondersoek of vervolging van misdade te dwarsboom wat die WVK uit die apartheidsera na die Nasionale Vervolgingsgesag verwys het. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die WVK het meer as 400 sake verwys:

ENG BrettonNewCommission