Skip to content

GOOD-party sê nasionale dialoog moet werkloosheid onder jeug aanspreek [KLANK]

# Die GOOD-party sê hy gaan aan die nasionale dialoog deelneem om werkloosheid onder die jeug te bespreek omdat dit volgens hom maatskaplike bestendigheid bedreig. Die nasionale dialoog se eerste konvensie word vandag en môre in Pretoria gehou. Die party se jeugvoorsitter, Kaden Arguile, sê dit gaan baie meer kos om werkloosheid onder die jeug te ignoreer as om in hul toekoms te belê:

ENG KadenonNationalDialogue