# Die GOOD-party sê die skokkende bewerings wat KwaZulu-Natal se polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, gemaak het, vereis ‘n onmiddellike en onafhanklike ondersoek deur senior amptenare binne die polisie en die Nasionale Vervolgingsgesag. Mkhwanazi het bewerings gemaak van politieke inmenging in hoëprofielsake, en korrupsie. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die kommissaris moet as ‘n fluitjieblaser beskerm word:
GOOD-party sê Mkhwanazi moet as fluitjieblaser beskerm word [KLANK]
ENG BrettonMkhwanazi