Skip to content

GOOD-party sê maatskaplike behuising in Kaapstad is ‘n tikkende tydbom [KLANK]

# Die GOOD-party eis ‘n onmiddellike ondersoek na die bestuur van maatskaplike behuisingsfasiliteite in Kaapstad. Die party sê hulle het die afgelope maand herhaalde klagtes ontvang van huurders wat in DCI Social Housing in Goodwood en ander fasiliteite soos Conradie Park in Thornton woon. Axolile Notywala van GOOD sê klagtes sluit in buitensporige munisipale tariewe, onmenslike besoekreëls en gebroke beloftes deur die behuisingsverskaffer:

ENG AxolileonHousing