Skip to content

GOOD-party sê Kaapstadse burgemeester systap oor R2,1-miljard se leningsooreenkoms [KLANK]

# Die GOOD Party sê hulle is bekommerd oor die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, se afwysende reaksie op ernstige bewerings van finansiële wangedrag. Dit spruit uit die metro se leningsooreenkoms van 2,1-miljard-rand met die Franse Ontwikkelingsagentskap. Suzette Little van GOOD sê die metro het in euro’s geleen en toe die lening in rand omgeskakel, het dit gelei tot ‘n oorskryding van 116-miljoen-rand as gevolg van wisselkoersskommelings. Sy sê dit is ‘n oortreding van die Wet op Munisipale Finansiële Bestuur:

ENG SuzetteonLoaDeal