Skip to content

GOOD-party sê Kaapstad verskaf te min water- en sanitasiedienste in informele nedersettings [KLANK]

# Die GOOD-party sê die Stad Kaapstad bied nie voldoende water- en-sanitasiedienste aan informele nedersettings nie. Hy sê meer as 400-duisend Wes-Kaapse huishoudings woon in swak toestande in informele nedersettings, die meeste in Kaapstad. GOOD se sekretaris-generaal Brett Herron sê die Openbare Beskermer het die metro in Julie skuldig bevind dat hy nie sy grondwetlike verpligting nakom nie en basiese dienste in die SST Marikana-plakkerskamp in Khayelitsha verkeerd voorstel:

ENG HerronONSettlement