Skip to content

GOOD-party sê Kaapstad se stilswye oor DA-fondsinsameling skend openbare vertroue [KLANK]

# Die GOOD-party sê hy het weer aan Kaapstad se stadsbestuurder geskryf oor die metro se versuim om op te tree teen die vermeende oortreding van sy eie geleentheidsbeleid. Volgens die party gebruik die DA die Jive Cape Town Funny-fees as politieke fondsinsameling. Jonathan Cupido van GOOD sê die gebruik van ʼn geleentheid, wat die stad met staatsgeld van sowat 600-duisend-rand borg, vir politieke doeleindes, is ʼn regstreekse oortreding van die geleentheidsbeleid:

AFR JonathanonPublicTrust