# Die GOOD-party sê dat hulle formeel sal reageer op Kaapstadse speaker, Felicity Purchase, se poging om aanspreeklikheid te vermy deur aan te dring dat Donderdag se raadsvergadering op ‘n virtuele platform bly. ‘n Tweede mosie van wantroue sal by die vergadering teen die speaker ingedien word. Jonathan Cupido van GOOD sê die Ordereëls wat in Desember 2019 deur die raad aanvaar is, bepaal dat virtuele sittings slegs in geregverdigde omstandighede gebruik mag word, wat nie in die geval bestaan nie:
GOOD-party sê Kaapstad se speaker kan nie agter virtuele vergaderings skuil nie [KLANK]
ENG JonathanonSpeaker