# Die GOOD-party sê Kaapstad se gewysigde konsepbegroting is steeds onbekostigbaar en vol foute. Die party sê die metro moes dele van sy oorspronklike begroting aanpas. GOOD-woordvoerder Anton Louw sê die paar toegewings sou nie moontlik gewees het sonder volgehoue pogings van Kapenaars nie. Hy sê die publiek kan nog vandag kommentaar lewer op die konsepbegroting:
GOOD-party sê Kaapstad se gewysigde konsepbegroting het steeds foute [KLANK]
ENG AntononAmendedBudget