Skip to content

GOOD-party sê Kaapstad se burgemeester van magsmisbruik aangekla [KLANK]

# ‘n Kaapstadse inwoner het ‘n formele klagte teen die burgemeester, Geordin Hill-Lewis gelê en beweer hy misbruik sy mag en maak hom skuldig aan teistering. Suzette Little van GOOD sê hulle het die kantoor van die munisipaliteit se speaker genader om te bevestig dat belastinggeld nie gebruik sal word om die burgemeester te verdedig as hy van teistering aangekla word nie:

ENG SuzetteonNeighbourhood