# Die GOOD-party sê hy is sterk gekant teen die Stad Kaapstad se voorstel oor spesifieke grond in Hanover Park. Suzette Little van GOOD sê dis duidelik die metro was nooit van plan om die grond tot inwoners se voordeel te gebruik nie. Sy sê Hanover Park is nie ʼn stortingsterrein of die antwoord op sogenaamde elite in ryker voorstede se weerstand nie. Little sê inwoners verdien beter: