# Die GOOD-party sê Kaapstad kan nie beweer dis ʼn stad van wêreldgehalte terwyl gesinne op die Kaapse Vlakte onder geweerskote leef nie. Minstens 22 moorde is die naweek in Kaapse Vlakte-gemeenskappe aangemeld. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê gesinne op die Kaapse Vlakte verdien dieselfde veiligheid, waardigheid en beskerming wat toeriste en inwoners van ryker gebiede kry. Hy sê veiligheid kan nie net ʼn paar se voorreg wees nie:
GOOD-party sê Kaapstad het ongelyke veiligheidskrisis [KLANK]
ENG BrettonCapeTown
