# Die GOOD-party sê die Kaapstadse burgemeester, Geordin Hill-Lewis, se seremoniële oorhandiging van huise is ʼn wanvoorstelling. GOOD se woordvoerder, Roscoe Palm, sê die Fruit and Veg-perseel in Roelandstraat is in 2017 aangekondig en toe weer tydens ʼn openbare geleentheid in 2022. Hy sê Hill-Lewis het verlede jaar weer aangekondig dat dit vir maatskaplike behuising beskikbaar gestel is. Palm sê ondanks die aankondigings is niks nog gebou nie:
GOOD-party sê Kaapstad-burgemeester mislei publiek oor lewering van huise [KLANK]
ENG PalmONHousingDelivery