Skip to content

GOOD-party sê instorting van Kaapstad se MyCiTi-toepassing vertraag dienslewering [KLANK]

# Die GOOD-party sê die voortdurende wanfunksionering van die Stad Kaapstad se aanmeldingstelsels tydens die onlangse reën het regstreeks bygedra tot vertraging met dienslewering, veral om ernstige padgevare op te klaar. Inwoners kon glo nie versoeke vir dienste op die My CiTi-toepassing plaas nie. Siyabulela Mamkeli van GOOD sê wanneer ‘n aanmeldingstelsel onder druk knak, is dit ‘n stelsel-mislukking wat die metro verhinder om doeltreffend te reageer:

ENG MamkeliONApp