Skip to content

GOOD-party sê hy het nie by RNE aangesluit vir posisies nie, maar om te veg vir geregtigheid [KLANK]

# Die GOOD-party sê hy het nie by die regering van nasionale eenheid aangesluit om posisies te kry nie, maar om te pleit vir maatskaplike, ekonomiese, ruimtelike en omgewingsgeregtigheid. Hy sê na ‘n jaar kyk hulle terug op die RNE met beide trots en bekommernis. Sekretaris-generaal van GOOD, Brett Herron, sê hulle is trots dat hulle die ineenstorting van die middel kon voorkom. Hy sê hulle is besorg oor die sleutelelemente van die RNE se stigtingsooreenkoms wat nog nie werklikheid geword het nie:

ENG BrettonAdvocateForJustice