Skip to content

GOOD-party sê George-ondersoekverslag stap nader aan aanspreeklikheid [KLANK]

# Die GOOD-party in die Wes-Kaap sê die verwikkelinge oor die verslag van die gebou-ineenstorting in George is ‘n stap nader aan antwoorde en geregtigheid vir die gemeenskap. Vier-en-dertig mense is dood toe ‘n gebou want in aanbou was in Mei verlede jaar ineengestort het. Chantelle Kyd van GOOD sê hulle neem kennis die minister van Menslike Nedersettings, Thembi Simelane, het die Nasionale Huisbouersregistrasieraad se verslag oor die gebou aan die portefeuljekomitee oor Menslike Nedersettings oorhandig:

ENG ChantelleonBuildingReport