Skip to content

GOOD-party sê geen plek vir misdadigers in misdaadintelligensie na inhegtenisneming van Dumisani Khumalo [KLANK]

# Die GOOD-party verwelkom die inhegtenisneming van die Misdaadintelligensiehoof, Dumisani Khumalo, en sê senior lede van wetstoepassing moet aan die hoogste standaarde van integriteit en aanspreeklikheid voldoen. Khumalo is aangekeer in verband met vermeende onregmatige senior aanstellings in die SAPD-misdaadintelligensie-afdeling. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê korrupsie en misdadigheid kan nie toegelaat word by diegene wat vertrou word om die reg toe te pas nie:

ENG BreetonPoliceArrest