# Die GOOD-party in die Wes-Kaap is bekommerd oor die Drakenstein-munisipaliteit se vuurwapenaankope wat hy as roekeloos en onregmatig beskryf. Keagen Gertse van die party sê die munisipaliteit is nog nie erken as ʼn amptelike instelling wat ʼn lisensie het om vuurwapens te besit of te dra nie, maar het ʼn tender uitgereik en toegeken vir die voorsiening en lewering van verskeie vuurwapens. Gertse sê die munisipaliteit verander in ʼn wettelose Wilde Weste:
GOOD-party sê Drakenstein se vuurwapenaankope bedreig openbare veiligheid [KLANK]
AFR KeagenonFirearm