Skip to content

GOOD Party sê dis te gou om wapenstilstand in Gaza nou al te vier [KLANK]

# Die GOOD Party verwelkom die wapenstilstand in Gaza. Volgens die ooreenkoms sal die volksmoord in Gaza opskort word, Hamas sal Israeliese gyselaars wat hulle steeds aanhou, vrylaat, en Israel sal Palestynse politieke gevangenes vrylaat. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron sê dit is kritieke stappe om die bloedvergieting en vernietiging te stop, maar tot daar sekerheid is oor die toekoms van die mense in Gaza, is dit nog te vroeg vir ongebreidelde vieringe:

ENG BrettonGaza