Skip to content

GOOD-party sê dis ‘n jaar na George-gebouramp en letsels is steeds vars [KLANK]

# Die GOOD-party in die Wes-Kaap sê met die eerste herdenking van die instorting van ‘n gebou in George vandag word mense herinner dat tyd nie geregtigheid of aanspreeklikheid gebring het vir die slagoffers se naasbestaandes nie. Vier-en-dertig 34 mense is dood toe die vyfverdiepinggebou in aanbou ingetuimel het. Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, lei vandag ‘n gedenkdiens in die stad. Chantelle Kyd van GOOD sê die letsels is steeds vars, ondersoeke word vertraag en verslae word weerhou:

AFR ChantelleonMemorialService