# Die GOOD-party sê die Wes-Kaapse behuisingsagterstand is tans 688-duisend-824 huishoudings en dit neem toe. In 2024/2025 het die provinsie slegs drie-duisend-46 Breaking New Ground-eenhede voltooi en een-duisend-331 Finansieringsgekoppelde Individuele Subsidieprogram-eenhede. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê dis vier-duisend-377 huise wat net 0,6-persent van die agterstand is:
GOOD-party sê die Wes-Kaapse behuisingsagterstand raak groter [KLANK]
ENG BrettHousingBacklog