Skip to content

GOOD-party sê die Wes-Kaap se toewysing van R101-miljard aan onderwys is onvoldoende [KLANK]

# Die GOOD-party sê die Wes-Kaapse Begroting 2.0, wat die geleentheid gehad het om die langtermynbehoeftes van inwoners aan te spreek, bevoordeel eerder beeldbou. Die party sê ondanks die toewysing van 101-miljard-rand aan Onderwys oor die mediumtermyn-raamwerk, gaan skole gebuk onder toenemende registrasies, oorvol klaskamers en ‘n tekort aan onderwysers. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die bykomende 549-miljoen-rand vir leerdergroei oor die volgende drie jaar is bloot onvoldoende:

ENG BrettonEnrolment