# Die GOOD-party sê daar is geen behoorlike plan in Kaapstad om bendegeweld te hanteer nie. Syfers toon 81-persent van alle moorde in die provinsie word in Kaapstad gepleeg. Een uit elke vyf moorde hou verband met bendegeweld. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê meer as ʼn jaar nadat die Wes-Kaapse regering en die Stad Kaapstad ʼn samewerkingsooreenkoms met die polisie onderteken het, is die beloofde gesamentlike reaksie op misdaad steeds net op papier:
GOOD-party sê die Wes-Kaap het geen strategie om bendegeweld te hanteer nie [KLANK]
ENG BrettononGangViolence