# Die GOOD Party sê die Stad Kaapstad het ‘n nuwe skoonmaaktarief ingestel, afsonderlik van inwoners se eiendomsbelasting, en wat onaanvaarbaar is. Statistieke Suid-Afrika se indeks vir residensiële eiendomme vir 2023 toon dat die prys van residensiële eiendomme in die metro sedert 2010 met 141-persent gestyg het. Anton Louw van GOOD sê die nuwe skoonmaaktarief is van eiendomsbelasting afgekamp, maar daar was geen verlaging in inwoners se eiendomsbelasting nie:
GOOD-party sê die Stad Kaapstad bak ‘n poets met nuwe skoonmaaktarief [KLANK]
ENG AntononCleaningTariff