Skip to content

GOOD-party sê die Nasionale Dialoog-konvensie is noodsaaklik vir volhoubaarheid van demokrasie [KLANK]

# Die GOOD-party sê hy het ingestem om aan die Nasionale Dialoog-konvensie deel te neem omdat hy dit as noodsaaklik vir die volhoubaarheid van die nie-rassige Konstitusionele demokrasie beskou. Die naweek se konvensie gaan die grondslag lê vir besprekings van Suid-Afrika se ekonomiese-, maatskaplike- en regeringsprobleme. Die sekretaris-generaal van GOOD, Brett Herron, sê wat nodig is, is ‘n introspektiewe bespreking van die nasie se siel wat hom nie leen tot gewilde of verdelende retoriek van verkiesingsveldtogte nie:

ENG BrettonNationalDialogue