# Die GOOD-party sê die instelling van beleide oor Breëbasis Swart Ekonomiese Bemagtiging moet herstel en versterk word met maatreëls om korrupsie te beperk. Dit volg nadat die DA ʼn wetsontwerp op ekonomiese bemagtiging voorgestel het wat ras as bepalende faktor verwyder en met ʼn behoefte-gebaseerde benadering vervang word. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê daar was ʼn paar positiewe BBBEE-inisiatiewe soos die oordrag van maatskappyaandele aan werknemers, maar hierdie suksesse is oorweldig deur die regering se onbevoegdheid:
GOOD-party sê bekamping van kleur-gekodeerde ongelykheid moet voortgaan [KLANK]
ENG BrettonBBBEEE