Skip to content

GOOD-party sê begin van Nasionale Dialoog is lankal nodig [KLANK]

# Die GOOD-party sê president Cyril Ramaphosa se aankondiging van ‘ n nasionale konvensie in Augustus om ‘n Nasionale Dialoog bekend te stel, is lankal nodig om Suid-Afrika se maatskaplike kontrak te hernu. Die konferensie sal die agenda bepaal vir dialoog wat ‘n pad vir die land sal aandui, en ‘n dryfveer vir Visie 2030 bepaal. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê ‘n werklik mensgedrewe dialoog moet buite raadsale strek tot in townships waar die ernstigste probleme tans bestaan:

ENG BrettonOverdue