# Die GOOD-party sê die bedanking van die beleërde menslike hulpbronbestuurder van die Stellenbosch-munisipaliteit, Alexander Kannemeyer, om hom van aanspreeklikheid te vrywaar, is onaanvaarbaar. Hy het verlede week as waarnemende direkteur van korporatiewe dienste bedank, wat beteken die raad kan hom nié ingevolge die Wet op Munisipale Stelsels skors nie. Dit volg op ‘n video waarin hy voorstel dat die lewe vir wit werknemers moeilik gemaak word sodat hulle bedank. Robin Hendrikse van GOOD sê aanspreeklikheid kan nie opsioneel wees nie:
GOOD-party sê bedanking van Kannemeyer kan nie einde wees van aanspreeklikheid nie [KLANK]
ENG RobinonIndependent