Skip to content

GOOD-party ondersteun Tshwane se nuwe opleiding- en ontwikkelingsraamwerk vir ambagslui [KLANK]

# Die GOOD-party sê hy ondersteun die Stad Tshwane se nuwe opleiding- en ontwikkelingsraamwerk vir ambagslui omdat dit meer geleenthede bied vir werklose jongmense en jongmense uit spesiale skole. Die raamwerk is ʼn strategiese belegging om loodgieter-, elektriese en meganiese vaardighede intern te ontwikkel sodat dienslewering verbeter en die stad se infrastruktuur onderhou word. Sarah Mabotsa van GOOD sê dis kommerwekkend dat die meerderheid leerders in spesiale skole die skool in graad 10 verlaat:

ENG SarahonArtisan