Skip to content

GOOD-party ondersteun betoging teen inkorting van Dial-A-Ride-dienste [KLANK]

# Die GOOD-party sê hy skaar hom by gestremde Kapenaars wat betoog teen die DA se besluit om die Dial-A-Ride-dienste van 8 September af in te kort. Die metro sê die diens is oorbelas, en die jaarlikse begroting van 28,2-miljoen-rand skiet ver te kort, want die huidige bedryfskoste beloop 40-miljoen-rand. GOOD se woordvoerder, Roscoe Palm, sê gestremde Kapenaars verdien om met waardigheid, vryheid en onafhanklikheid te reis:

ENG RoscoeonMayco