Skip to content

GOOD-party kritiseer Saldanhabaai-munisipaliteit vir versuim om sy begroting te bestee [KLANK]

# Die GOOD-party in die Wes-Kaap sê kapitaalbegrotings moet omgesit word in tasbare verbeterings, en nié in onvervulde beloftes en onbestede fondse nie. In Januarie is berig dat die Saldanhabaai-munisipaliteit slegs 20-persent van sy kapitaalbegroting bestee het. Ricardo van der Merwe van GOOD sê drie maande later staan ​​dié syfer op net 35-persent:

ENG RicardoonUnderspending