Skip to content

GOOD-party kritiseer Kaapstad se verwaarlosing van ontspanningsgeriewe [KLANK]

# Die GOOD-party sê Kaapstad kan dit nie bekostig om nóg ‘n openbare fasiliteit te verloor weens verwaarlosing, burokrasie of private belange nie. Die Bellville Velodrome en -stadion het oor die jare heen weens institusionele verwaarlosing agteruitgegaan. Wesley Neumann van die GOOD-party sê die stadion, wat met belastingbetalers se geld opgerig is, staar nou ‘n onsekere toekoms in die gesig terwyl die stad beplan om dit te verkoop sonder behoorlike openbare betrokkenheid:

ENG NeumannOnFacilities