Skip to content

GOOD-party kritiseer Kaapstad se interregering-geskil met waarnemende minister van Polisie [KLANK]

# Die GOOD-party beskryf Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, se interregeringsgeskil met die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia. as ʼn politieke foefie. Dit volg nadat die nasionale regering geweier het om Kaapstad se metropolisie-beamptes ondersoekmagte te gee. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê geskille met die regering gaan nie die basiese oorsake van bendebedrywighede regstel nie. Volgens hom is ruimtelike hervorming, gemeenskapsruimtes wat goed onderhou word, en belegging in die Kaapse Vlakte nodig:

ENG HerronONElectioneering