Skip to content

GOOD-party kritiseer Kaapstad se elektrisiteitbelegging van R6-miljard [KLANK]

# Die GOOD-party het die Stad Kaapstad se elektrisiteitbelegging van ses-miljard-rand gekritiseer en sê dit wys nie hoeveel werklik bestee is nie, terwyl lae-inkomste gemeenskappe benadeel word. Sekretaris-generaal Brett Herron verwerp die onderneming om inwoners teen Eskom-verhogings te beskerm met tariefverhogings wat laer is as wat die Nasionale Energiereguleerder toelaat. Hy sê dit sluit die belangrike inligting uit dat die metro die afgelope twee jaar onwettig hoër as Nersa-tariewe gehef het:

ENG HerronONInvestments