Skip to content

GOOD-party in Wes-Kaap verwelkom inhegtenisneming van vier mense wat met afpersing verbind word [KLANK]

# Die GOOD-party in die Wes-Kaap verwelkom die inhegtenisneming van vier verdagtes wat verbind word met ʼn afpersing-bende wat meer as 50 Somaliese en Ethiopiese sake-eienaars in Kayamandi en die groter Stellenbosch-area teiken. Die vier bestaan uit drie familielede van Nyanga, ʼn pa en twee seuns waarvan een ʼn polisiekonstabel is, en ʼn Somaliese sakeman wat volgens berigte die geld namens die bende invorder. Grechard Petersen van GOOD sê slagoffers van afpersing moet na vore kom:

AFR PetersenONExtortion